Vic Morrow

Vic Morrow
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Victor Morozoff[1]
Geboorte (1929-02-14)14 Februarie 1929
Sterfte 23 Julie 1982 (op 53)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Jennifer Jason Leigh
Beroep(e) Akteur, regisseur, en skrywer
Aktiewe jare 1955–1982
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Vic Morrow (14 Februarie 1929 – 23 Julie 1982) was 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Bad News Bears (1976), 1990: The Bronx Warriors (1982), en Twilight Zone: The Movie (1983), en in die televisiereeks Combat! (1962).

  1. "Victor Morozoff in the 1940 Census" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Maart 2018.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search